Groot potensiaal met nuwe lietsjiekultivars

Groot potensiaal met nuwe lietsjiekultivars

Meer kultivars wat lietsjies van hoë kwaliteit lewer en wat ‘n langer oestyd het, bevoordeel die Suid-Afrikaanse lietsjiebedryf na jare se navorsing met ingevoerde kultivars. Tydens die SA Lietsjiekwekersvereniging se navorsingsimposium in Mbombela het navorsers...