Hoop is ’n werkwoord met opgerolde moue

Hoop is ’n werkwoord met opgerolde moue

Magda du Toit MEDEWERKER Die doel van streekskongresse is om ‘n platform te skep wat boere in staat stel om die uitdagings wat hulle in die gesig staar, met die ondersteuning van Agri Limpopo aan te pak. Tydens die opening van die Agri Limpopo-kongres wat onlangs...